20
Liga speletjies
0
Analyzes
browser out of date

SPEEL SKAAK AANLYN, IN REËLE TYD

Sluit aan by 'n gemeenskap van meer as 1 miljoen skaakspelers wêreldwyd

Lewendige speletjies

Speel lewendige skaak en chess960 teen spelers van regoor die wêreld. Dit is altyd vinnig om 'n nuwe teenstander te kry.

Gradering & Statistieke

Wanneer jy inskryf, sal jy 'n rekening kry met statistieke van jou speletjies. 'n Gradering sal vir beide skaak en chess960 gestel word.

Mobiel vriendelik

Begin 'n spel op jou selfoon. Die webwerf is aangepas na jou skermgrootte.

Laai die iPhone-toep af

Speel teen jou vriende en ander spelers op Chess Hotel. Meld aan met jou rekening in die app en jy sal jou gradering en gebruikersnaam behou.